Ep. 68 - In multikulturele politiek kraai identiteit steeds koning
In alle Ernst18 Helmi

Ep. 68 - In multikulturele politiek kraai identiteit steeds koning

Ek bespreek hoe die vraag "Wie is ons?" gaan bepaal hoe die 21ste eeu gaan uitspeel in Suid-Afrika, vir die Afrikaners, asook in Amerika en Europa.

Tämä jakso on lisätty Podme-palveluun avoimen RSS-syötteen kautta eikä se ole Podmen omaa tuotantoa. Siksi jakso saattaa sisältää mainontaa.

Jaksot(104)

Ep. 77 - Plaasmoorde: ’n Verskuilde agenda

Ep. 77 - Plaasmoorde: ’n Verskuilde agenda

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens wat die moontlikheid van ’n reeksmoordenaar in die Kempton Park-omgewing ondersoek, en die opruiende reaksie vanaf die algemene publiek en veral vroueregte-aktiviste, ...

14 Loka 4min

Ep. 76 - Die wanopvatting wat die nuutste aanval teen AfriForum en Orania gekelder het

Ep. 76 - Die wanopvatting wat die nuutste aanval teen AfriForum en Orania gekelder het

Die nuutste vlaag aanvalstukke teen AfriForum, Solidariteit en die Orania Beweging het ontplof in die "Oranje Gevaar"-alarmiste se gesigte. In hierdie video ontleed ek wat hulle misgekyk het.

6 Loka 6min

Ep. 75 - Die regering het hul monopolie op wet en orde toepas prysgegee

Ep. 75 - Die regering het hul monopolie op wet en orde toepas prysgegee

Die Duitse sosioloog Max Weber het die staat gedefinieer as ‘n politieke instelling wat ‘n monopolie het op die wettige gebruik van fisiese geweld, om suksesvol wet en orde binne ‘n gegewe gebied te h...

8 Syys 6min

Ep. 74 - Swart Gevaar en Rooi Gevaar maak plek vir Oranje Gevaar

Ep. 74 - Swart Gevaar en Rooi Gevaar maak plek vir Oranje Gevaar

Die dae van die Swart Gevaar en die Rooi Gevaar is lankal verby, maar die politiek van verdagmakery het beslis nie verdwyn nie. Dit het bloot aangepas. Vandag is die nuwe narratiewe van verdagmakery d...

27 Elo 10min

Onderhoud 27: Dr. Wikus Buys | Suid-Afrika én Orania in onstuimige tye

Onderhoud 27: Dr. Wikus Buys | Suid-Afrika én Orania in onstuimige tye

Ek en Dr. Wikus Buys het onlangs gesels op die Begrond Instituut se podsending genaamd Vryspraak oor die oorgangstydperk wat beide Suid-Afrika en Orania tans ervaar, die "Afrikanergevaar" en "Oranje G...

11 Elo 51min

Ep. 73 - Wie besit rêrig die meeste grond in Suid-Afrika?

Ep. 73 - Wie besit rêrig die meeste grond in Suid-Afrika?

Baie skokkende statistieke word dikwels aangehaal in Suid-Afrika se kontroversiële en hoogs emosionele gronddebat wat te maklik as feite aanvaar word sonder behoorlike ondersoek. Dit is kommerwekkend ...

15 Heinä 18min

Ep. 72 - "Kill the Boer" is nie net 'n metafoor nie. Hier is die bewyse.

Ep. 72 - "Kill the Boer" is nie net 'n metafoor nie. Hier is die bewyse.

Is die berugte "Kill the Boer"-dreunsang deur die leier van die Economic Freedom Fighters (EFF), Julius Malema, 'n letterlike oproep tot geweld, of "net 'n metafoor" soos sy verdedigers, insluitend pr...

24 Kesä 9min

Ep. 71 - Om te streef na “radikale normaliteit”

Ep. 71 - Om te streef na “radikale normaliteit”

Daar is onlangs 'n paar debatte rondom "die einde van normaal" vir Afrikaners. In hierdie episode tree ek egter in die bresse vir normaliteit in 'n abnormale land.

3 Kesä 4min

Suosittua kategoriassa Yhteiskunta

olipa-kerran-otsikko
seitseman
sita
siita-on-vaikea-puhua
hupiklubi
i-dont-like-mondays
uutiscast
poks
antin-palautepalvelu
download
mamma-mia
rss-murhan-anatomia
vallattomat
kaksi-aitia
yopuolen-tarinoita-2
kolme-kaannekohtaa
rss-palmujen-varjoissa
aikalisa
kummitusjuttuja
rss-haudattu