
Onderhoud 8: Hügo Krüger | Wat sê die COVID-19 kenners?
Hügo verskyn weer op In alle Ernst om oor COVID-19 te gesels. Hügo is 'n Suid-Afrikaner wat tans bly in Frankryk en self COVID-19 gehad en oorwin het. Ons bespreek wat in die tussentyd gebeur het sede...
6 Loka 202226min

Onderhoud 7: Steve Hofmeyr | Die Smeltkroes van ’n krisis
Ek gesels met Steve Hofmeyr oor die krisis waarin Suid-Afrika en Afrikaners hulself tans vind. Ons bespreek groepskuld, die verlede, hoekom protesliedere so kragtog is, en meer.
6 Loka 202234min

Onderhoud 6: Hügo Krüger | Wat het ons sover geleer oor COVID-19?
Hügo keer terug as 'n gas op In alle Ernst. Hügo is 'n Suid-Afrikaner wat tans bly in Frankryk en self COVID-19 gehad en oorwin het. Ons bespreek wat in die tussentyd gebeur het sedert ons laas gesels...
6 Loka 202224min

Onderhoud 5: André (Onrehabiliteerbare Afrikaner) | Digters en Digkuns
Ek gesels met André, anders bekend as Onrehabiliteerbare Afrikaner op Twitter, oor sy nuwe Afrikaanse digbundel, hoe skryf terapeuties kan wees, hoe die gewone persoon sy gemeenskap kan ondersteun en ...
6 Loka 202222min

Onderhoud 4: Ruan Goosen | Die ekonomiese gevolge van die staat van inperking
Ek gesels met Ruan Goosen, die aanbieder van die Goosenomics Podsending en Ekonomie Student (Meesters), oor wat die staat van inperking se invloed op die Suid-Afrkaanse ekonomie kan of gaan wees.
6 Loka 202224min

Onderhoud 3: Ernst Roets | Staat van inperking verleng
Die staat van inperking en grendelstaat in Suid-Afrika is onlangs met 'n verdere 2 weke verleng. Ek gesels met AfrForum se Hoof van Beleid en Aksie, Ernst Roets, oor AfriForum se standpunt rakende die...
6 Loka 202222min

Onderhoud 2: Dirk Hermann | Solidariteit Beweging Noodfonds
Die Solidariteit Beweging het 'n noodfonds in die lewe geroep om die maatskaplike nood wat as gevolg van die Covid-19-krisis gaan ontstaan, te verlig. Die noodfonds word onder meer ondersteun deur Afr...
6 Loka 202225min

Onderhoud 1: Hügo Krüger | Beste beleidsmedisyne vir Covid-19?
In die eerste In alle Ernst onderhoud, gesels ek met Hügo Krüger, 'n Suid-Afrikaner wat tans bly in Frankryk en self COVID-19 gehad en oorwin het. Ons bespreek beleidsverskille tussen Frankryk en Suid...
6 Loka 202227min



















