In alle Ernst

In alle Ernst

Die In alle Ernst-podsending se doel is om die mal wêreld waarin ons leef te ontrafel in Afrikaans vir besige, nuuskierige mense.

Tämä podcast on lisätty Podme-palveluun avoimen RSS-syötteen kautta eikä se ole Podmen omaa tuotantoa. Siksi podcastin jaksot saattavat sisältää mainontaa.

Jaksot(100)

Ep. 59 - Die ANC se stryd teen Trump én realiteit

Ep. 59 - Die ANC se stryd teen Trump én realiteit

Die ANC bestempel president Donald Trump se uitvoerende bevele, kritiek teen die Suid-Afrikaanse regering en die instelling van wederkerige tariewe as “martelend”. Dit dui daarop dat dié party geen im...

27 Touko 20254min

Ep. 58 - Politici en die media se leuens oor Suid-Afrika

Ep. 58 - Politici en die media se leuens oor Suid-Afrika

In hierdie episode bespreek ek al die onderduimse taktieke en skaamtelose propaganda wat die Suid-Afrikaanse regering en hul aanvalshonde in die media gebruik het sedert president Donald Trump in Febr...

20 Touko 20259min

Ep. 57 - Boodskap aan diegene wat steeds plaasmoorde ontken

Ep. 57 - Boodskap aan diegene wat steeds plaasmoorde ontken

Hoekom is plaasmoorde die enigste geweldsmisdaad waar die slagoffers doodeenvoudig as leuenaars afgemaak word? Hoekom is plaasmoorde die enigste geweldsmisdaad waaroor joernaliste op sosiale media gra...

9 Touko 20256min

Onderhoud 25: Paul Maritz | Die Christen, sy eiendom en identiteit

Onderhoud 25: Paul Maritz | Die Christen, sy eiendom en identiteit

Ek en Paul Maritz het onlangs gesels op die Begrond Instituut se podsending genaamd Vryspraak oor Christenskap en eiendom, identiteit, grond, kultuur, en meer.

22 Marras 202448min

Ep. 56 - Die doemprofete was verkeerd oor Afrikaans en Afrikaners

Ep. 56 - Die doemprofete was verkeerd oor Afrikaans en Afrikaners

Ek bespreek hoe Afrikaners in die 21ste eeu al die post-1994 doemprofete, wat die einde van Afrikaner kultuur en Afrikaans voorspel het, verkeerd bewys het.

13 Marras 20246min

Ep. 55 - “ʼn Boer maak ʼn plan” word internasionaal bekend

Ep. 55 - “ʼn Boer maak ʼn plan” word internasionaal bekend

Ek bespreek AfriForum se onlangse steunwerwingstoer in die VSA, hoe die buiteland begin kennis neem van Suid-Afrika se krisisse, asook die herontdekking van die Afrikaners deur die Weste.

30 Syys 20246min

Ep. 54 - Afrikaners se nuwe internasionale reputasie

Ep. 54 - Afrikaners se nuwe internasionale reputasie

Ek bespreek die nuwe, positiewe internasionale reputasie wat Afrikaners duidelik aan die verkry is oorsee. “’n Boer maak ’n plan” het internasionaal gegaan.

5 Syys 20244min

Ep. 53 - Afrikaners: Wie is ons? Waar kom ons vandaan? Waarheen is ons op pad?

Ep. 53 - Afrikaners: Wie is ons? Waar kom ons vandaan? Waarheen is ons op pad?

Ek bespreek die kernvrae van kulturele voortbestaan wat antwoorde vereis. Wie is ons? Waar kom ons vandaan? Waarheen is ons op pad?   Hierdie is ‘n verkorte weergawe van my 2023 feesrede by die Wilgef...

21 Kesä 202416min

Suosittua kategoriassa Yhteiskunta

olipa-kerran-otsikko
i-dont-like-mondays
download
hupiklubi
siita-on-vaikea-puhua
seitseman
uutiscast
sita
poks
antin-palautepalvelu
gogin-ja-janin-maailmanhistoria
mamma-mia
kaksi-aitia
kolme-kaannekohtaa
yopuolen-tarinoita-2
rss-palmujen-varjoissa
rss-murhan-anatomia
ihme-ja-kumma
loukussa
aikalisa