
Geregtigheid - Die Sleutel Tot Verhouding 2
Jesus is die Sleutel tot ons Geregtigheid!
21 Kesä 202137min

Geregtigheid - Die Sleutel Tot Verhouding 1
God se Geregtigheid is ons s'n en dit nie deur om die wet te onderhou of deur eie werke. Ons ontvang dit deur Geloof.
13 Kesä 202147min

Die Ware Boodskap = Ware Geloof
Wat ons Hoor, bepaal wat ons Glo en dit weer bepaal ons lewe
7 Kesä 202144min

Wat Doen Jy Met Die Woord?
Wat doen ons met Jesus, Preke waarna ons luister, Profetiese woord wat ons kry en die Bybel? Deel ons Jesus. Gaan ons oor tot aksie of sit ons net passief?
31 Touko 20211h 4min

Geestelike Onderskeiding Om My Identiteit In Christus Te Bevestig
Luister na 'n Geesvervulde woord gebring deur Pastoor Dave Basson van KLC Strand, oor wie ons regtig in die Here is
24 Touko 20211h 10min

Die Oplossing Le In Jou Hande
2 Beginsels word gedeel, 1 Bless dit, 2 Vermenigvuldiging vind plaas sodra jy begin uitdeel
10 Touko 202135min

Genade 6 - Bonatuurlike Guns
God skenk aan jou en my Bo-natuurlike guns om Natuurlike guns ook te kan kry en ander word gebless omdat ek gebless is.
3 Touko 202149min

Genade 5 - God Se Guns Skyn Op Jou
God se Guns skyn op jou omdat dit onverdiende guns is
26 Huhti 202147min



















