Spektrum
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.

Tämä podcast on lisätty Podme-palveluun avoimen RSS-syötteen kautta eikä se ole Podmen omaa tuotantoa. Siksi podcastin jaksot saattavat sisältää mainontaa.

Jaksot(150)

Ds Janlu Kuyler - Hou moed!

Ds Janlu Kuyler - Hou moed!

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 23 wat jou aanmoedig om moed te hou! Spektrum Podcasts

21 Heinä 4min

Wynand du Preez - Moenie die Here vergeet nie

Wynand du Preez - Moenie die Here vergeet nie

Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Moet die Here nie vergeet nie” uit Deut 8:6-10. Spektrum P...

16 Heinä 5min

Kalaharistories: Ankerpaal

Kalaharistories: Ankerpaal

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan opt...

16 Heinä 7min

Henry du Plessis oor sy boek “My lewe in ‘n Hartklop"

Henry du Plessis oor sy boek “My lewe in ‘n Hartklop"

Johann Els gesels met Henry du Plessis oor sy boek “My lewe in ‘n Hartklop” - Die boek is nie net ’n verhaal van siekte nie, maar ook van geloof, hoop, volharding en tweede kanse. ’n Getuienis van God...

16 Heinä 15min

Rick Moser - a Revelation of worship

Rick Moser - a Revelation of worship

Johann Els gesels met Rick Moser aangaande sy openbaring oor aanbidding, wat ook die tema van sy boek is. Spektrum Podcasts

15 Heinä 12min

Jannie Pelser Nuusinsig

Jannie Pelser Nuusinsig

Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts

14 Heinä 4min

Petronel Fourie "Weet"

Petronel Fourie "Weet"

“Weet” se doel is om betroubare, maklik verstaanbare kennis vir leerders, ouers en onderwysers gratis beskikbaar te stel. Ons gaan vandag meer uitvind oor wat is WEET en daarvoor het ons vir Petronel ...

14 Heinä 11min

Ds Janlu Kuyler - Paulus praat net oor Jesus

Ds Janlu Kuyler - Paulus praat net oor Jesus

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 22 oor hoe Paulus net Jesus gepraat het, maar nie saak w...

14 Heinä 5min

Suosittua kategoriassa Uskonto ja hengellisyys

yopuolen-tarinoita-2
kulttien-johdossa
lahko
voi-hyvin-meditaatiot-2
rss-lakeuden-valo
rss-yopuolen-tarinoita
rss-armon-anatomiaa
rss-vapaudu-voimaasi
rss-mielen-laboratorio
rss-kujalla
raamattu-tanaan
rss-viisaiden-naisten-neuvosto
meditaation-verkkokurssi
rss-mukillinen-motivaatiota
rss-kirkon-ihmeellisimmat-tarinat
harhaoppia
rss-raamattu-podcast
rss-verkosto
rss-tarot-oivallusten-kortit
rss-valo-minussa-2