
22 Okt 2023 Fanna Harmse Transformasie 1 - 'n Heilige Ontevredenheid
Ons moet Heilig Ontevrede wees sodat Transformasie kan plaasvind!
23 Okt 202340min

15 Okt 2023 Fanna Harmse 'n Resep Vir Mislukking
As jy op jouself en eie krag staatmaak, is dit 'n resep vir mislukking!
16 Okt 202336min

8 Okt 2023 Fanna Harmse God Is...Onveranderlik
Die feit dat God nie verander nie, maak dat ons totaal op Hom kan staatmaak en vertrou en dit bring Standvastigheid
9 Okt 202330min

1 Okt 2023 Fanna Harmse God Is...Ek Is
Ek Is, is alles wat jy nodig het in elke situasie
2 Okt 202337min

24 Sep 2023 Fanna Harmse God Is...Heilig
Ons aanbid 'n Heilige God en daar is niemand of niks soos Hy!
25 Sep 202334min

17 Sep 2023 Fanna Harmse God Is...Liefdevol
God is 'n Liefdevolle Vader wat jou onvoorwaardelik liefhet
18 Sep 202333min

10 Sep 2023 Fanna Harmse God Is...Betroubaar
God is absoluut Betroubaar en dit bring Sekerheid in 'n Onseker wêreld
11 Sep 202342min

3 Sep 2023 Fanna Harmse God Is..Barmhartig
God behandel jou en my beter as wat ons verdien - Dit is Barmhartigheid
4 Sep 202325min




















