
20 Mar 2022 Fanna Harmse Hoop Kom Van Verhouding
Intieme verhouding met die Here, bring Hoop!
22 Mar 202246min

6 Mar 2022 Fanna Harmse Aktiewe Geloof Transformeer Jou Prentjie
Die Onsienbare moet Sienbaar raak
7 Mar 202243min

27 Feb 2022 Fanna Harmse Jou Prentjie Moet Ewigheidswaarde hê
Jou prentjie moet verander van die Tydelike na die Ewige
28 Feb 202235min

20 Feb 2022 Fanna Harmse Onthou Jou Prentjie
Die positiewe prentjie aangaande God se goedheid in jou lewe, sal jou deurdra in moeilike omstandighede
21 Feb 202245min

13 Feb 2022 Fanna Harmse Ontwikkel Jou Prentjie
Om jou lewe te verander, moet 'n Positiewe prentjie ontwikkel
14 Feb 202247min

6 Feb 2022 Fanna Harmse Verander Jou Prentjie
Verander jou prentjie, Verander jou lewe
8 Feb 202249min

30 Jan 2022 Fanna Harmse - Geen Oordeel
As kinders van die Here hoef ons nie onder veroordeling te lewe nie
31 Jan 202237min

23 Jan 2022 Fanna Harmse Die Krag Van Ons Woorde
Dood en Lewe lê in die mag van die tong
24 Jan 202235min




















