
Geestelike Onderskeiding Om My Identiteit In Christus Te Bevestig
Luister na 'n Geesvervulde woord gebring deur Pastoor Dave Basson van KLC Strand, oor wie ons regtig in die Here is
24 Mai 20211h 10min

Die Oplossing Le In Jou Hande
2 Beginsels word gedeel, 1 Bless dit, 2 Vermenigvuldiging vind plaas sodra jy begin uitdeel
10 Mai 202135min

Genade 6 - Bonatuurlike Guns
God skenk aan jou en my Bo-natuurlike guns om Natuurlike guns ook te kan kry en ander word gebless omdat ek gebless is.
3 Mai 202149min

Genade 5 - God Se Guns Skyn Op Jou
God se Guns skyn op jou omdat dit onverdiende guns is
26 Apr 202147min

Genade 4 - Hou Op Bekommer
Luister na hoe ons Geregtigheids-stand voor God en die feit dat ek God se Ooordeel nie hoef te vrees nie, maak dat ek nie hoef te bekommer nie
20 Apr 202152min

Shawn Basson - God's Word Over Your Life
Luister na 'n Awesome woord oor dit wat God oor jou lewe spreek
12 Apr 202154min

Genade 3 - Vertrou Net!
God se Genade is Sy Vermoë Wat In En Deur Ons Werk Om Dit Te Volbring Of Te Bewerkstellig Waarmee Ons Sukkel Of Wat Nie Natuurlik Vir Ons Kom Nie
6 Apr 202155min

Genade 1 - Maak Gebruik Van Jou Kans
God se Genade is Sy Vermoë Wat In En Deur Ons Werk Om Dit Te Volbring Of Te Bewerkstellig Waarmee Ons Sukkel Of Wat Nie Natuurlik Vir Ons Kom Nie
6 Apr 202147min



















