
Ep. 72 - "Kill the Boer" is nie net 'n metafoor nie. Hier is die bewyse.
Is die berugte "Kill the Boer"-dreunsang deur die leier van die Economic Freedom Fighters (EFF), Julius Malema, 'n letterlike oproep tot geweld, of "net 'n metafoor" soos sy verdedigers, insluitend pr...
24 Juni 9min

Ep. 71 - Om te streef na “radikale normaliteit”
Daar is onlangs 'n paar debatte rondom "die einde van normaal" vir Afrikaners. In hierdie episode tree ek egter in die bresse vir normaliteit in 'n abnormale land.
3 Juni 4min

Ep. 70 - Die toekoms behoort aan die bouers, nie die hernoemers nie
Die ANC-geleide regering se politieke foefie om vir Graaff-Reinet te hernoem na "Robert Sobukwe-dorp" het my weer herinner aan ’n ou gesegde: Diegene wat kan, doen. Ek reken ons kan dit gerus aanpas i...
5 Maj 4min

Ep. 69 - Hoekom ontaard liberale demokrasieë in tirannieë?
Ek bespreek Amerikaanse politieke analis en skrywer Auron MacIntyre se boek, The Total State (2024) se arguments oor hoekom soveel liberale demokrasieë ontaard in tirannieë.
15 Apr 8min

Ep. 68 - In multikulturele politiek kraai identiteit steeds koning
Ek bespreek hoe die vraag "Wie is ons?" gaan bepaal hoe die 21ste eeu gaan uitspeel in Suid-Afrika, vir die Afrikaners, asook in Amerika en Europa.
18 Feb 8min

Ep. 67 - Is Amerika en Europa besig om te Suid-Afrikaniseer?
Vele lande is besig om teken te toon van "Suid-Afrikanisasie". Hoe lyk Suid-Afrikanisasie egter as beleidsraamwerk in praktyk? Ek bespreek.
18 Feb 5min

Ep. 66 - Hoe lyk die toekoms vir Afrikaners in Afrika?
Regdeur die geskiedenis het vele al gedink die Boere se storie is verby: ná die Groot Trek, Bloedrivier, die Vryheidsoorloë, die Groot Depressie, en veral toe ons in 1994 beheer oor die staat verloor....
29 Jan 17min



















