Onderhoud 16: Reiner Duvenage | AfriForum keer R50 miljoen-skenking aan Kuba
In alle Ernst6 Okt 2022

Onderhoud 16: Reiner Duvenage | AfriForum keer R50 miljoen-skenking aan Kuba

Die burgerregteorganisasie AfriForum het hierdie week suksesvol ’n dringende interdik bekom om die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking (Dirco) te verhoed om R50 miljoen aan Kuba te skenk. AfriForum is verheug dat die hof te midde van ’n ernstige ekonomiese krisis in die organisasie se guns beslis het teen dié belaglike skenking. Hierdie interdik is deel van die eerste gedeelte van AfriForum se regsoptrede teen die skenking. Die tweede deel behels ’n hersieningsaansoek op ’n latere datum om die regering se besluit om die geld aan Kuba te skenk, om te keer.

Die hof het bykomend ook beveel dat die respondente die koste van die aansoek moet betaal. Volgens regter Neukircher verteenwoordig AfriForum die publiek se breër belange en daar is geen rede waarom AfriForum hand in eie sak moet steek nie.

Det här avsnittet är hämtat från ett öppet RSS-flöde och publiceras inte av Podme. Det kan innehålla reklam.

Avsnitt(100)

Onderhoud 27: Dr. Wikus Buys | Suid-Afrika én Orania in onstuimige tye

Onderhoud 27: Dr. Wikus Buys | Suid-Afrika én Orania in onstuimige tye

Ek en Dr. Wikus Buys het onlangs gesels op die Begrond Instituut se podsending genaamd Vryspraak oor die oorgangstydperk wat beide Suid-Afrika en Orania tans ervaar, die "Afrikanergevaar" en "Oranje G...

11 Aug 51min

Ep. 73 - Wie besit rêrig die meeste grond in Suid-Afrika?

Ep. 73 - Wie besit rêrig die meeste grond in Suid-Afrika?

Baie skokkende statistieke word dikwels aangehaal in Suid-Afrika se kontroversiële en hoogs emosionele gronddebat wat te maklik as feite aanvaar word sonder behoorlike ondersoek. Dit is kommerwekkend ...

15 Juli 18min

Ep. 72 - "Kill the Boer" is nie net 'n metafoor nie. Hier is die bewyse.

Ep. 72 - "Kill the Boer" is nie net 'n metafoor nie. Hier is die bewyse.

Is die berugte "Kill the Boer"-dreunsang deur die leier van die Economic Freedom Fighters (EFF), Julius Malema, 'n letterlike oproep tot geweld, of "net 'n metafoor" soos sy verdedigers, insluitend pr...

24 Juni 9min

Ep. 71 - Om te streef na “radikale normaliteit”

Ep. 71 - Om te streef na “radikale normaliteit”

Daar is onlangs 'n paar debatte rondom "die einde van normaal" vir Afrikaners. In hierdie episode tree ek egter in die bresse vir normaliteit in 'n abnormale land.

3 Juni 4min

Ep. 70 - Die toekoms behoort aan die bouers, nie die hernoemers nie

Ep. 70 - Die toekoms behoort aan die bouers, nie die hernoemers nie

Die ANC-geleide regering se politieke foefie om vir Graaff-Reinet te hernoem na "Robert Sobukwe-dorp" het my weer herinner aan ’n ou gesegde: Diegene wat kan, doen. Ek reken ons kan dit gerus aanpas i...

5 Maj 4min

Ep. 69 - Hoekom ontaard liberale demokrasieë in tirannieë?

Ep. 69 - Hoekom ontaard liberale demokrasieë in tirannieë?

Ek bespreek Amerikaanse politieke analis en skrywer Auron MacIntyre se boek, The Total State (2024) se arguments oor hoekom soveel liberale demokrasieë ontaard in tirannieë.

15 Apr 8min

Ep. 68 - In multikulturele politiek kraai identiteit steeds koning

Ep. 68 - In multikulturele politiek kraai identiteit steeds koning

Ek bespreek hoe die vraag "Wie is ons?" gaan bepaal hoe die 21ste eeu gaan uitspeel in Suid-Afrika, vir die Afrikaners, asook in Amerika en Europa.

18 Feb 8min

Ep. 67 - Is Amerika en Europa besig om te Suid-Afrikaniseer?

Ep. 67 - Is Amerika en Europa besig om te Suid-Afrikaniseer?

Vele lande is besig om teken te toon van "Suid-Afrikanisasie". Hoe lyk Suid-Afrikanisasie egter as beleidsraamwerk in praktyk? Ek bespreek.

18 Feb 5min

Populärt inom Samhälle & Kultur

podme-dokumentar
aftonbladet-krim
gynning-berg
p3-dokumentar
en-mork-historia
creepypodden-med-jack-werner
aftonbladet-daily
hor-har
killradet
rss-schyffert-sundin-ar-det-har-nat
svenska-fall
kod-katastrof
rss-expressen-dok
flashback-forever
mardromsgasten
rss-krimreportrarna
rss-sanning-konsekvens
vad-blir-det-for-mord
rss-mer-an-bara-morsa
rss-vill-du-veta-en-hemlis-2