In alle Ernst

In alle Ernst

Die In alle Ernst-podsending se doel is om die mal wêreld waarin ons leef te ontrafel in Afrikaans vir besige, nuuskierige mense.

Den här podcasten är hämtad från ett öppet RSS-flöde och publiceras inte av Podme. Den kan innehålla reklam.

Avsnitt(98)

Onderhoud 14: Alana Bailey | Moedertaalonderrig en Taalstryd

Onderhoud 14: Alana Bailey | Moedertaalonderrig en Taalstryd

Ek gesels met Alana Bailey, historiese navorser en adjunk-uitvoerende hoof van AfriForum en Kraal Uitgewers, oor die belangrikheid van moedertaalonderrig, asook die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa...

6 Okt 202221min

Ep. 20 - Mag: Hoe om die ANC te dekodeer, te beveg

Ep. 20 - Mag: Hoe om die ANC te dekodeer, te beveg

Soms kom mens nog mense teë wat sê hulle is in die war oor die ANC se beleidsvoorstelle. Hulle kan eenvoudig nie kop of stert uitmaak van hoekom die ANC so sterk aandring op beleide wat teen basiese e...

6 Okt 20226min

Onderhoud 13: Hügo Krüger | Groen Propaganda

Onderhoud 13: Hügo Krüger | Groen Propaganda

Hügo keer terug as 'n gas op In alle Ernst. Hügo is 'n Suid-Afrikaner wat tans bly in Frankryk en self COVID-19 gehad en oorwin het. Ons bespreek die propaganda en leuens rondom onderwerpe soos klimaa...

6 Okt 202257min

Ep. 19 - Die lewe is ’n stryd, maar...

Ep. 19 - Die lewe is ’n stryd, maar...

Die lewe is vol gesukkel, maar dit beteken nie ons hoef sukkelaars te wees nie. Ons moet onsself veel eerder sien as stryders.

6 Okt 20226min

Onderhoud 12: Johan Nortje | AfriForum se Burgerregte-Indeks

Onderhoud 12: Johan Nortje | AfriForum se Burgerregte-Indeks

Ek gesels met Johan Nortje, 'n Navorser by AfriForum Navorsing oor hulle nuutste burgerregte-indeks se inhoud en bevindinge.

6 Okt 202256min

Ep. 18 - Gee vir Cyril wat hom toekom?

Ep. 18 - Gee vir Cyril wat hom toekom?

Ek bespreek die ophoping van mislukkings vir die Ramaphosa administrasie, sprake vanaf die ANC van 'n belastingverhoging om entstowwe aan te koop, en die Nuwe Dagbrekers se groeiende verleentheid.

6 Okt 20224min

Onderhoud 11: Ruan Goosen | Wie is die Afrikaners?

Onderhoud 11: Ruan Goosen | Wie is die Afrikaners?

Ek bespreek die Afrikaner-kultuur met Ruan Goosen. Ons gesels oor die kultuur se hoof uitdagings in die 21ste eeu, asook Afrikanerkultuur se waardes, helde, geskiedenis, en simbole.

6 Okt 20221h 3min

Ep. 17 - Moed is die entstof vir vrees en onsekerheid

Ep. 17 - Moed is die entstof vir vrees en onsekerheid

Moed is dus nie die afwesigheid van vrees nie maar eerder die houding dat iets anders meer werd is as dit. Bewaar en koester daardie brose vlammetjie van hoop in jou hart, want dit sal jou moed gee om...

6 Okt 20224min

Populärt inom Samhälle & Kultur

podme-dokumentar
en-mork-historia
badfluence
gynning-berg
svenska-fall
p3-dokumentar
aftonbladet-krim
spar
creepypodden-med-jack-werner
skaringer-nessvold
de-fyras-gang
tv4-nyheterna-story
killradet
rss-expressen-dok
hor-har
mardromsgasten
flashback-forever
aftonbladet-daily
kod-katastrof
vad-blir-det-for-mord