In alle Ernst

In alle Ernst

Die In alle Ernst-podsending se doel is om die mal wêreld waarin ons leef te ontrafel in Afrikaans vir besige, nuuskierige mense.

Tämä podcast on lisätty Podme-palveluun avoimen RSS-syötteen kautta eikä se ole Podmen omaa tuotantoa. Siksi podcastin jaksot saattavat sisältää mainontaa.

Jaksot(100)

Ep. 41 - Gemeenskapsfederalisme as antwoord op staatsentralisme

Ep. 41 - Gemeenskapsfederalisme as antwoord op staatsentralisme

Ek bespreek die konsep van gemeenskapsfederalisme en hoe dit ’n werkbare toekomsplan op die tafel plaas vir Afrikaners aan die suidpunt van Afrika.

8 Kesä 20236min

Ep. 40 - Om meer betrokke te raak in jou gemeenskap

Ep. 40 - Om meer betrokke te raak in jou gemeenskap

In hierdie episode bespreek ek groter gemeenskapsbetrokkenheid as ’n goeie en bereikbare Nuwejaarsvoorneme.

25 Touko 20235min

Ep. 39 - Moenie saam met die verafgoders van die Daad kniel nie

Ep. 39 - Moenie saam met die verafgoders van die Daad kniel nie

In hierdie episode delf ek in N.P. van Wyk Louw se idee van die verafgoders van die Daad en verduidelik hoe dit relevant is tot vandag.

2 Touko 20234min

Ep. 38 - Ongeregtighede en verantwoordelikhede

Ep. 38 - Ongeregtighede en verantwoordelikhede

Ek bespreek hoe om ’n nugter perspektief te hê oor die onregverdighede van ons tyd in die konteks van ons geskiedenis.

10 Maalis 20235min

Onderhoud 19: René van der Vyver | Die lewe van ’n jong Afrikaner in Afrika

Onderhoud 19: René van der Vyver | Die lewe van ’n jong Afrikaner in Afrika

Ek gesels met René van der Vyver, woordvoerder vir AfriForum Jeug en trotse Afrikaner. Ons bespreek die sleuteluitdagings wat jong Afrikaners vandag in die gesig staar, wat AfriForum Jeug doen, die be...

1 Maalis 202348min

Ep. 37 - Instandhouding en bewaring as deugde

Ep. 37 - Instandhouding en bewaring as deugde

Ek bespreek hoe instandhouding en bewaring as deugde beskou moet word.

23 Helmi 20234min

Ep. 36 - Bou, plant en skep self

Ep. 36 - Bou, plant en skep self

Deur jou Godgegewe talente en behoefte om te skep, te plant en te bou ten volle uit te leef en te gebruik, lewe jy tot eer van God en tot voordeel van jou geliefdes en gemeenskap.

7 Helmi 20236min

Ep. 35 - Wat is Suid-Afrikanisering?

Ep. 35 - Wat is Suid-Afrikanisering?

Suid-Afrikanisering is ’n koers wat ’n land inslaan, wat ’n skadelike gevolg is van ’n bepaalde kombinasie van faktore eerder as van enige van hierdie faktore op sigself. Hierdie kwaal raak nie net Su...

15 Marras 20228min

Suosittua kategoriassa Yhteiskunta

olipa-kerran-otsikko
i-dont-like-mondays
download
hupiklubi
siita-on-vaikea-puhua
seitseman
uutiscast
sita
poks
antin-palautepalvelu
gogin-ja-janin-maailmanhistoria
mamma-mia
kaksi-aitia
kolme-kaannekohtaa
yopuolen-tarinoita-2
rss-palmujen-varjoissa
rss-murhan-anatomia
ihme-ja-kumma
loukussa
aikalisa