In alle Ernst

In alle Ernst

Die In alle Ernst-podsending se doel is om die mal wêreld waarin ons leef te ontrafel in Afrikaans vir besige, nuuskierige mense.

Tämä podcast on lisätty Podme-palveluun avoimen RSS-syötteen kautta eikä se ole Podmen omaa tuotantoa. Siksi podcastin jaksot saattavat sisältää mainontaa.

Jaksot(100)

Onderhoud 18: Professor Koos Malan | Grondwetlike wanorde

Onderhoud 18: Professor Koos Malan | Grondwetlike wanorde

Ek gesels met Professor Koos Malan, Professor in Publiekreg by die Universiteit van Pretoria en die skrywer van There Is No Supreme Constitution. On gesels oor die huidige politieke en grondwetlike or...

6 Loka 202248min

Ep. 34 - Die geheim van lewe onder en ná die ANC

Ep. 34 - Die geheim van lewe onder en ná die ANC

Ek verduidelik hoe AfriForum en die Solidariteit Beweging die geheim ontdek het tot lewe onder en ná die ANC.

6 Loka 20227min

Ep. 33 - Diskriminasie teen minderhede in Suid-Afrika

Ep. 33 - Diskriminasie teen minderhede in Suid-Afrika

Ek bespreek die inhoud van die nuutste Die Wêreld Moet Weet verslag wat ek vir AfriForum geskryf het. Die 2022-verslag poog om nuwe wetgewing, gevalle en beleide te dokumenteer wat met die vervolging ...

6 Loka 20227min

Onderhoud 17: Flip Buys | Die pad na selfbestuur

Onderhoud 17: Flip Buys | Die pad na selfbestuur

Ek gesels met Flip Buys, Voorsitter van die Solidariteit Beweging, oor die inhoud van sy boek, Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur. Ons bespreek ook die pad vorentoe vir...

6 Loka 202237min

Ep. 32 - Kultuur in Suid-Afrika – wat gaan onder die oppervlak aan?

Ep. 32 - Kultuur in Suid-Afrika – wat gaan onder die oppervlak aan?

Ek bespreek van die lesse en insigte wat ek gekry het deur my Suid-Afrikaanse kultuurrreeks op my Conscious Caracal kanaal.

6 Loka 20228min

Ep. 31 - AfriForum hou wag, in ons dorpe en op die grense

Ep. 31 - AfriForum hou wag, in ons dorpe en op die grense

In hierdie episode bespreek ek AfriForum se grenswag inisiatiewe wat onlangs die hele land aan die praat gekry het.

6 Loka 20223min

Ep. 30 - Vryheid van uitdrukking: Die ou vlag is die eerste domino

Ep. 30 - Vryheid van uitdrukking: Die ou vlag is die eerste domino

In hierdie episode bespreek ek waarom AfriForum se saak om die verbanning van die ou Suid-Afrikaanse vlag te appelleer noemenswaardig is, en waarom vryheid van uitdrukking so belangrik is.

6 Loka 20224min

Onderhoud 16: Reiner Duvenage | AfriForum keer R50 miljoen-skenking aan Kuba

Onderhoud 16: Reiner Duvenage | AfriForum keer R50 miljoen-skenking aan Kuba

Die burgerregteorganisasie AfriForum het hierdie week suksesvol ’n dringende interdik bekom om die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking (Dirco) te verhoed om R50 miljoen aan Kuba ...

6 Loka 202221min

Suosittua kategoriassa Yhteiskunta

olipa-kerran-otsikko
i-dont-like-mondays
download
hupiklubi
siita-on-vaikea-puhua
seitseman
uutiscast
sita
poks
antin-palautepalvelu
gogin-ja-janin-maailmanhistoria
mamma-mia
kaksi-aitia
kolme-kaannekohtaa
yopuolen-tarinoita-2
rss-palmujen-varjoissa
rss-murhan-anatomia
ihme-ja-kumma
loukussa
aikalisa