
Vivienne Heath - I give everything and everyone to you
Vivienne Heath from Litenuf is blessing us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “I give everything and everyone to You, Lord Je...
19 Elo 3min

Huweliksfokus: wat moet ons weet om ons huwelik te laat werk?
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Wat moet mens weet om jou huwelik te laat wer...
19 Elo 4min

Jannie Pelser - Nuusinsig
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts
18 Elo 5min

Ds Janlu Kuyler - Paulus beroep hom op die waarheid
Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 25 waar Paulus hom beroe...
18 Elo 6min

Wynand du Preez - Werk hard om te kan help
Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Werk hard om te kan help” uit Handelinge 4:33 - 35 Spektru...
13 Elo 4min

Kalaharistories - Wandel
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan opt...
13 Elo 5min

Pitch Your Business - Nomawethu Gumede - wer2work.com
Janine van Niekerk talks to Nomawethu Gumede, who is one of the Top 13 contestants in the Pitch Your Business competition. She has big plans for her business, Wer2Work.com, so we want to get to know h...
13 Elo 10min

Gateway News - 12 August
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring thi...
12 Elo 4min




















