
Laurie Greyvenstein oor toegang tot die reg
Johann Els gesels met Laurie Greyvensteyn oor die gratis inligtingsessies aangaande “toegang tot die reg vir die miljoene kinders in ons land wat sonder een van die ouers onderhou moet word” wat binne...
26 Elo 12min

Huweliksfokus - Hoe suksesvol het ons mekaar vergewe
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe suksesvol het ons mekaar vergewe?” uit Ma...
26 Elo 4min

Jannie Pelser - Nuusinsig
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts
25 Elo 5min

Lois Massyn dig met die lewe
Johann Els gesels met Lois Massyn, ‘n digter wat lief is vir Jesus met ‘n groep op Faceboek met die naam, Tussen die Lyne. Ons kuier vanmiddag met haar oor dit alles. Spektrum Podcasts
25 Elo 14min

Ds Janlu Kuyler - Glo jy dit Agrippa?
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 26 waar Paulus vir Koning Agrippa vra: “Glo jy dit?” Spe...
25 Elo 5min

Wynand du Preez - Goddelike instelling teenoor jou werk
Ons het 'n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “’n Goddelike ingesteldheid teenoor jou werk” uit Kolossens...
20 Elo 5min

Kalaharistories: Ons het mos hande
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan opt...
20 Elo 5min

Ds Stephan van Heerden oor NG Buffelsjagrivier Vleisfees
Ons gesels met Ds Stephan van Heerden van NG Buffelsjagrivier oor hulle Vleisfees en sommer hulle bediening in die dorp ook. Spektrum Podcasts
20 Elo 12min




















