
Ds Janlu Kuyler - Wees anders
Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 1 met die tema: Wees anders S...
15 Syys 6min

Kalaharistories - Ruggraatmense
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan opt...
10 Syys 6min

Gateway News 9 Sept
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring thi...
9 Syys 5min

Deirdre Steenekamp oor eksamenstress vir kinders op die spektrum
Na aanleiding van ons Pennesakkie projek, is ons oog op die oomblik op skole. Daarom praat ons met Deirdre Steenkamp van Hillside Akademie oor kinders op die sprektrum en oor hoe hulle eksamen en skoo...
9 Syys 12min

Huweliksfokus: Hoe die geveg begin het
Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe het die geveg nou weer be...
9 Syys 4min

Jannie Pelser - Nuusinsig
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts
8 Syys 5min

Reis saam met Karel en Jonelda Verhoef na Bybelse Griekeland
Janine van Niekerk gesels met Karel Verhoef en Brahm Steyn van Stargate International oor die Bybelse Griekeland toer wat 22 Mei tot 1 Junie 2027 plaasvind. Spektrum Podcasts
8 Syys 12min

Ds Janlu Kuyler - Sonder verhindering
Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 28 oor hoe Paulus in Rom...
8 Syys 7min




















