
Vivienne Heath - Construct a trellis
Vivienne Heath from Litenuf blesses us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “Construct a trellis.” Spektrum Podcasts
2 Syys 3min

Granville Michaels - Always There
Johann Els gesels met Granville Michaels, ‘n Suid Afrikaanse sanger en akteur, oor sy nuwe liedjie “Always There”. Spektrum Podcasts
2 Syys 7min

Jannie Pelser - Nuusinsig
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts
1 Syys 5min

Dr Coenie Burger - Soos Sagte reëns
Johann Els gesels met Dr Coenie Burger, ’n invloedryke kerkleier en kerklike teoloog. As skrywer van talle teologiese boeke het hy ‘n diep en wye stempel afgedruk, veral ten opsigte van leierskapsontw...
1 Syys 16min

Ds Janlu Kuyler - Wees die konstante stem van hoop
Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 27 met die uitnodiging o...
1 Syys 4min

Kalaharistories: Ek het van Hom vergeet
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan opt...
27 Elo 6min

Annelien van Basten oor Skryfnet
Ons gesels met Annelien van Basten oor Skryfnet en die kursusse en geleenthede wat hulle alles aanbied vir die wat graag skryf in SA. Spektrum Podcasts
27 Elo 13min

Vivienne Heath - The Word of God
Vivienne Heath from Litenuf blesses us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “The Word of God.” Spektrum Podcasts
26 Elo 4min




















