Spektrum
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.

Denne podkasten er hentet fra en åpen RSS-feed og er ikke publisert av Podme. Den kan derfor inneholde annonser.

Episoder(150)

Wynand du Preez - Wat is genoeg?

Wynand du Preez - Wat is genoeg?

Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Wat is genoeg” uit Prediker 5:9. Spektrum Podcasts

9 Jul 5min

Kalaharistories: Opstal van Drome

Kalaharistories: Opstal van Drome

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan opt...

9 Jul 6min

Gateway News 8 Jul

Gateway News 8 Jul

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring thi...

8 Jul 5min

Vivienne Heath - Godsightings

Vivienne Heath - Godsightings

Vivienne Heath from Litenuf is blessing us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today she explains “Godsightings”… just for the record, she was the...

8 Jul 2min

Letsie van der Bank oor die Radiokansel Damesoggend

Letsie van der Bank oor die Radiokansel Damesoggend

met Letsie van der Bank oor die komende Damesoggend 21 Aug, by Casa de Social de Madeira waar jy ‘n afspraak het. Spektrum Podcasts

8 Jul 13min

Huweliksfokus: Pilare van die mannehart

Huweliksfokus: Pilare van die mannehart

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: Pilare van die mannehart.” Spektrum Podcasts

8 Jul 4min

Jannie Pelser Nuusinsig

Jannie Pelser Nuusinsig

Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts

7 Jul 5min

Morkel Steyn - The whisper became a song

Morkel Steyn - The whisper became a song

Johann Els gesels met Morkel Steyn. Hy het ‘n musiek bediening van profetiese woord en musiek wat hy al vir 13 jaar doen. Nou wil hy dit wyer vat met ‘n youtube reeks met die naam - JC GREY – The Whis...

7 Jul 14min

Populært innen Religion og åndelighet

rss-nesten-hele-uka-med-lepperod
lydartikler-fra-aftenposten
rss-lilli-isabelle
sektledere
sektpodden-2
rss-det-uforklarlige-med-victoria-skau
rss-paradigmepodden
rss-andelige-tanker-med-camillo
dokka
andelig-pafyll-hver-tirsdag
rss-uhoytidelig-spirituell-healer-susanne-og-erik-ertsland-askvik
rss-losrevet
rss-pust-for-livet
rss-normalt-paranormalt
rss-grenselos-spiritualitet
and-vitenskap
rss-tro-tull-alvor
gry-hammer-podcast
rss-hel-med-mari
vendepunkt