
Ds Janlu Kuyler - Die Here wil jou gebruik
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 18, en hoe die Here ons elkeen wil gebruik waar Hy ons g...
5 Mai 6min

Wynand du Preez - Vier die voorreg van die tiende
Dan het ons 'n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Ons vier die voorreg van die tiende” uit Deuteronomium...
30 Apr 5min

Kalaharistories - kopkant of stertkant
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan opt...
30 Apr 7min

Elize Hattingh se kombuispad met Jesus
Johann Els gesels met een van ons luisteraars met die naam Elize Hattingh oor haar getuienis van die dag wat sy die Here in haar kombuis leer ken het. Spektrum Podcasts
30 Apr 9min

Gateway News 29 Apr
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring thi...
29 Apr 5min

Pieter Wessels oor Moreleta Kerk se Intree Opedag
Johann Els gesels met Pieter Wessels oor Moreleta Kerk se Intree Opedag waar jongmense hulle roeping kan ontdek met indiens opleiding. Spektrum Podcasts
29 Apr 14min



















