Spektrum
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.

Denne podkasten er hentet fra en åpen RSS-feed og er ikke publisert av Podme. Den kan derfor inneholde annonser.

Episoder(150)

Genevive Roxmouth - a Gentle Guide for the Cancer Journey

Genevive Roxmouth - a Gentle Guide for the Cancer Journey

Johann Els gesels met Genevive Roxmouth, 'n tweemalige oorlewende van aggressiewe Stadium 4-kanker en 'n moeder, wat die werklikhede verstaan van die hantering van siekte terwyl die lewe om jou aangaa...

10 Jun 15min

Huweliksfokus: kom ons praat oor geld

Huweliksfokus: kom ons praat oor geld

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Kom ons praat oor geld” Spektrum Podcasts

10 Jun 4min

Jannie Pelser se nuusinsig

Jannie Pelser se nuusinsig

Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure. Spektrum Podcasts

9 Jun 5min

Elzandri Scott van die Outcast Foundation

Elzandri Scott van die Outcast Foundation

Janine van Niekerk gesels met nog ‘n proaktiewe mens met die naam, Elzandri Scott. Sy is die stigter van die Outcast Foundation, 'n Christelik-gebaseerde inisiatief wat daaraan toegewy is om jongmense...

9 Jun 14min

Ds Janlu Kuyler - Eutikus wat slaap slaap val

Ds Janlu Kuyler - Eutikus wat slaap slaap val

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 20 oor Eutikus wat al slapend by die venster uitgeval he...

9 Jun 4min

Wynand du Preez - Eer die armes

Wynand du Preez - Eer die armes

Elke week het ons ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Eer die armes” uit Spreuke 14:31 Spektrum Podcas...

4 Jun 4min

Kalaharistories- 4 woorde van hoop

Kalaharistories- 4 woorde van hoop

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan opt...

4 Jun 2min

Wenda Vermaak stap saam met Jesus

Wenda Vermaak stap saam met Jesus

Johann Els gesels met luisteraar van ons Wenda Vermaak oor haar getuienis van die Here se wonderwerke deur so baie uitdagings in haar lewe. Spektrum Podcasts

4 Jun 14min

Populært innen Religion og åndelighet

rss-nesten-hele-uka-med-lepperod
lydartikler-fra-aftenposten
rss-lilli-isabelle
sektledere
sektpodden-2
rss-det-uforklarlige-med-victoria-skau
rss-paradigmepodden
rss-andelige-tanker-med-camillo
dokka
andelig-pafyll-hver-tirsdag
rss-uhoytidelig-spirituell-healer-susanne-og-erik-ertsland-askvik
rss-losrevet
rss-pust-for-livet
rss-normalt-paranormalt
rss-grenselos-spiritualitet
and-vitenskap
rss-tro-tull-alvor
gry-hammer-podcast
rss-hel-med-mari
vendepunkt