Spektrum
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.

Denne podkasten er hentet fra en åpen RSS-feed og er ikke publisert av Podme. Den kan derfor inneholde annonser.

Episoder(150)

Barend Liebenberg kon weer opstaan

Barend Liebenberg kon weer opstaan

Johann Els gesels met Barend Liebenberg. Op 27 Maart 1992 het die 17-jarige Barend Liebenberg se lewe vir altyd verander. Hy is verpletter deur 'n 22-ton vragwa in Porterville, Suid-Afrika. Op pad na ...

30 Jun 13min

Ds Janlu Kuyler - Hoe lyk jou geloofsgemeenskap?

Ds Janlu Kuyler - Hoe lyk jou geloofsgemeenskap?

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 21 met sy vraag: Hoe gaan dit met jou geloofsgemeenskap?...

30 Jun 4min

Kalaharistories - Ek is los

Kalaharistories - Ek is los

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan opt...

25 Jun 7min

Johan Erasmus se kettings breek

Johan Erasmus se kettings breek

Erin Patience gesels met Johan Erasmus oor sy getuienis, wat net weer bewys dat ‘n mens nooit te laag of te verlore is vir die Here nie… en dat Hy enige lewe totaal en al kan omdraai. Spektrum Podcast...

25 Jun 1h

Gateway News 24 June

Gateway News 24 June

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring thi...

24 Jun 5min

Jannie Pelser - nuusinsig

Jannie Pelser - nuusinsig

Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts

24 Jun 5min

Kobus Pretorius oor Mighty Men Laeveld

Kobus Pretorius oor Mighty Men Laeveld

Johann Els gesels met Kobus Pretorius want dit tyd om Mighty Men vir die 7de jaar aan te bied in die Laeveld in September. Alle manne in die omgewing is uitgenooi om saam te kom aanbid en te leer. Spe...

24 Jun 16min

Huweliksfokus: moenie n perfekte huwelik verwag nie

Huweliksfokus: moenie n perfekte huwelik verwag nie

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Moenie ‘n perfekte huwelik verwag nie.” Spek...

24 Jun 4min

Populært innen Religion og åndelighet

rss-nesten-hele-uka-med-lepperod
lydartikler-fra-aftenposten
rss-lilli-isabelle
sektledere
sektpodden-2
rss-det-uforklarlige-med-victoria-skau
rss-paradigmepodden
rss-andelige-tanker-med-camillo
dokka
andelig-pafyll-hver-tirsdag
rss-uhoytidelig-spirituell-healer-susanne-og-erik-ertsland-askvik
rss-losrevet
rss-pust-for-livet
rss-normalt-paranormalt
rss-grenselos-spiritualitet
and-vitenskap
rss-tro-tull-alvor
gry-hammer-podcast
rss-hel-med-mari
vendepunkt