
Wynand du Preez - Die ryke vrug van jou gawe
Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Die ryke vrug van jou gawe” uit Fillipense 4:10. Spektrum ...
23 Jul 4min

Kalaharistories - Naderstaan
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan opt...
23 Jul 6min

Pitch Your Business - Dumisani Mthembu presents Ergonomic Gloves for Forklifters
Janine van Niekerk is speaking to Dumisani Mthembu, who is designing Ergonomic Gloves for Fork lifters, to make their work more bearable. Spektrum Podcasts
23 Jul 15min

Vivienne Heath - My One Thing
Vivienne Heath from Litenuf will be blessing us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “My One Thing.” Spektrum Podcasts
22 Jul 3min

Pitch Your Business - Jorrie Jordaan an Electrical and Solar
Terwyl die Pitch Your Business (PYB)-kompetisie sy volgende fase betree op pad na die eindronde, gesels ons met van die Top 20-deelnemers om meer te hoor oor hul entrepreneursreis, die lesse wat hulle...
22 Jul 12min

Huweliksfokus: Mentorskap
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: Pilare van die mannehart #3 - Mentorskap Spekt...
22 Jul 4min

Jannie Pelser - Nuusinsig
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts
21 Jul 5min

Heila de Villiers - Wanneer die Gees Fluister
Johann Els gesels met Heila de Villiers. Sy het haar eerste boek geskryf. Dit is haar lewensverhaal met die naam “Wanneer die Gees Fluister” wat sy graag met ons wil deel vanmiddag. Spektrum Podcasts
21 Jul 17min




















