Spektrum
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.

Den här podcasten är hämtad från ett öppet RSS-flöde och publiceras inte av Podme. Den kan innehålla reklam.

Avsnitt(150)

Ds Janlu Kuyler oor Hand 21 en Paulus se besluit

Ds Janlu Kuyler oor Hand 21 en Paulus se besluit

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 21 oor Paulus se besluit ten spyte van die Heilige Gees ...

24 Juni 4min

Andries du Toit oor Regskennisgewings by Maroela Media

Andries du Toit oor Regskennisgewings by Maroela Media

Johann Els gesels met Andries du Toit, die Bestuurder van digitale besigheidsstrategie en innovasie by Maroela Media. Die regskennisgewings platform is een van die projekte wat hy bestuur en vanmiddag...

23 Juni 6min

Wynand du Preez: dankbaarheid bring tevredenheid

Wynand du Preez: dankbaarheid bring tevredenheid

Ons het ‘n oordenking wat elke week wat tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Dankbaarheid bring tevredenheid” uit Hebr 13:5 Spektru...

18 Juni 4min

Kalaharistories: Want stilte sê alles

Kalaharistories: Want stilte sê alles

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan opt...

18 Juni 6min

Darrel Smith ken die reddende hand van Jesus

Darrel Smith ken die reddende hand van Jesus

Johnn Els gesels met Darrel Smith, Senior Inspekteur by die City of Cape Town, Public Safety Training College. Darrel ken die hoogste hoë en die laagste laagtepunte, en hy ken die hand van Jesus wat j...

18 Juni 15min

Nevelia Moloi - The Father I want to be/see

Nevelia Moloi - The Father I want to be/see

Johann Els is speaking to Nevelia Moloi, Communications Director of Heartlines, Fathers Matter. They have a Youth Month Campaign to spotlight young people’s point of view on Fatherhood. The campaign i...

17 Juni 21min

Huweliksfokus: Respek en waardering

Huweliksfokus: Respek en waardering

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Jou maat verdien respek en w...

17 Juni 4min

Jannie Pelser - Nuusinsig

Jannie Pelser - Nuusinsig

Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts

16 Juni 5min

Populärt inom Religion & Spiritualitet

spokjakt-pa-riktigt-laxton-podden
skrackstunden
kusligt-rysligt-mysigt
rss-borgvattnets-hemligheter
rss-historiens-mysterier
bathina-en-podcast
sa-in-i-sjalen
rss-basta-livet
rss-alternativ-historia
rss-bajen-idag
rss-sjalsligt-avkladd
sektledare
rss-universums-hemligheter
rss-markliga-handelser-i-sverige
rss-hogmod
rss-manniskan
det-sista-mysteriet
mediumpodden-vivi-camilla
juridikpodden
a-wanderers-think-tank-awtt