
Ep. 66 - Hoe lyk die toekoms vir Afrikaners in Afrika?
Regdeur die geskiedenis het vele al gedink die Boere se storie is verby: ná die Groot Trek, Bloedrivier, die Vryheidsoorloë, die Groot Depressie, en veral toe ons in 1994 beheer oor die staat verloor....
29 Jan 17min

Ep. 65 - Vir individue en volke is isolasie dikwels ’n keuse
Een van die lotsbepalende faktore vir Afrikaners in die 21ste eeu gaan beslis wees hoe doeltreffend ons op groterwordende skaal organisasie- en gemeenskapsbouers gaan word. ’n Goeie voorbeeld van die ...
26 Jan 7min

Ep. 64 - Die wêreld vind uit van polities ongerieflike feite oor Suid-Afrika
Ek bespreek die groot deurbrake en vordering gemaak deur verskeie organiasies en individue in die aanhoudende stryd om die wêreld in te lig oor die waarheid rakende die Suid-Afrikaanse regering se kor...
15 Okt 20254min

Ep. 63 - Ons is almal Charlie Kirk
Ek bespreek die Amerikaanse kommentator en aktivis Charlie Kirk se nalatenskap, die implikasies van sy sluipmoord, asook hoe ons moet reageer op radikale linkse geweld.
23 Sep 20255min

Ep. 62 - Hoe Afrikaners organiseer in die 21ste eeu gaan ons toekoms bepaal
Ek bespreek die gedagte dat hoe Afrikaners bymekaarkom, mekaar vind, en organiseer in die 21ste eeu gaan ons toekoms bepaal, die idee van die "Afrikaner gevaar," asook die feit dat hoe ‘n volk reageer...
18 Aug 202521min

Onderhoud 26: Koos Malan | Selfbeskikking, Transformatisme, en die staatsgodsdiens van Suid-Afrika
Ek gesels met voormalige professor in Publieke Reg aan die Universiteit van Pretoria, konstitusionele juris, en skrywer Koos Malan oor selfbeskikking, Artikel 235 van die Suid-Afrikaanse grondwet, die...
7 Aug 20251h 28min

Ep. 61 - Trump-tariewe: Ramaphosa en ANC-geleide regering het droewig misluk
President Donald Trump se tariefbom het hierdie week behoorlik gebars en hoewel die implementering daarvan vroeër met 90 dae opgeskort is om ruimte te laat vir onderhandelinge, het die ANC-geleide reg...
11 Jul 20256min

Ep. 60 - Afrikanervlugtelinge vlug vir meer as bloot wetgewing wat hulle teiken
Onlangs het 49 Afrikanervlugtelinge se vertrek na die VSA ’n groot debat en bohaai ontketen. Naas simpatie en hartseer was daar ook ’n hewige porsie snedige grappies en opmerkings wat ten koste van hu...
11 Jul 20257min



















