In alle Ernst

In alle Ernst

Die In alle Ernst-podsending se doel is om die mal wêreld waarin ons leef te ontrafel in Afrikaans vir besige, nuuskierige mense.

Denne podkasten er hentet fra en åpen RSS-feed og er ikke publisert av Podme. Den kan derfor inneholde annonser.

Episoder(100)

Onderhoud 24: Professor Koos Malan | Die uithoeke van die Westerse beskawing

Onderhoud 24: Professor Koos Malan | Die uithoeke van die Westerse beskawing

Ek het 'n gesprek met professor Koos Malan oor sy meningstuk wat uiteensit hoe die Weste op alle fronte, veral aan sy periferie, onder beleg is.

20 Mai 202443min

Onderhoud 23: Werner Human | Die Afrikaner Verklaring

Onderhoud 23: Werner Human | Die Afrikaner Verklaring

Ek gesels met Werner Human, die Operasionele Hoof van die Solidariteit Beweging, oor die inhoud, storie, visie en missie van die Afrikaner Verklaring.

10 Mai 20241h 12min

Ep 52 - Diversifiseer jou oplossingsportefeulje

Ep 52 - Diversifiseer jou oplossingsportefeulje

In hierdie episode verken ek die redes vir hoekom mense meer veelsydig oor oplossings moet dink en hoekom mens eenvoudige oplossings met 'n knippie sout moet neem.

7 Mai 20244min

Ep. 51 - Post-1994: Afrikaners word wéér organisasiebouers

Ep. 51 - Post-1994: Afrikaners word wéér organisasiebouers

Ek bespreek hoe Afrikaners weer organisasiebouers in die 21ste eeu geword het (post-1994) , na 'n periode van staatsbouers wees onder apartheid. N.P. van Wyk Louw se skrywes oor Afrikaner kulltuurorga...

24 Apr 20246min

Ep. 50 - Weerstaan die verleidelike gemak van virtuele laers

Ep. 50 - Weerstaan die verleidelike gemak van virtuele laers

In hierdie episode is die onderwerp die aanlyn laers wat 'n groot gros Afrikaners na gevlug het om die gruwels and frustrasies van 21ste eeu Suid-Afrika te ontsnap.

17 Apr 20247min

Onderhoud 22: Professor Danie Goosen | Gemeenskap en plek, orde en chaos, Afrikaners se verlede en toekoms

Onderhoud 22: Professor Danie Goosen | Gemeenskap en plek, orde en chaos, Afrikaners se verlede en toekoms

Ek gesels met Akademia se professor Danie Goosen oor onderwerpe soos gemeenskap, plek, kultuur, Afrikaners se verlede, hede en toekoms, en veel meer.

10 Apr 20241h 37min

Ep. 49 - Dricus du Plessis: Die allemansheld

Ep. 49 - Dricus du Plessis: Die allemansheld

Ek bespreek hoe Dricus du Plessis sy reputasie gevestig het as Jan Alleman se verteenwoordiger en held op die internasionale verhoog.

13 Mar 20245min

Onderhoud 21: Boermedia | Die noodsaaklikheid van ons eie alternatiewe media

Onderhoud 21: Boermedia | Die noodsaaklikheid van ons eie alternatiewe media

Ek gesels met Johan van der Merwe van Boermedia. Ons bespreek die noodsaaklikheid van alternatiewe media, Boermedia se visie en missie, die inligtingsera, saamstaan, saam bou, leierskap, eenheid onder...

12 Mar 20241h 16min

Populært innen Samfunn

rss-spartsklubben
giver-og-gjengen-vg
aftenpodden
konspirasjonspodden
popradet
aftenpodden-usa
rss-henlagt-andy-larsgaard
rss-nesten-hele-uka-med-lepperod
lydartikler-fra-aftenposten
grenselos
alt-fortalt
wolfgang-wee-uncut
synnve-og-vanessa
rss-dette-ma-aldri-skje-igjen
min-barneoppdragelse
krisemoter
frokostshowet-pa-p5
den-politiske-situasjonen
relasjonspodden-med-dora-thorhallsdottir-kjersti-idem
rss-siktet