
Ep. 4 - Wat beteken Links en Regs op die politieke spektrum?
In hierdie episode gesels Ernst van Zyl oor die politieke terme "Links" en "Regs". Daar word dieper gedelf in wat hierdie terme beteken, die geskiedenis daarvan, asook voorbeelde van elk.
6 Okt 20226min

Ep. 3 - Wat is Alternatiewe Media?
In hierdie episode gesels ek oor wat “alternatiewe media” is, asook die impak van die internet in die informasie era.
6 Okt 20226min

Ep. 2 - Wat is die NGV en hoekom moet jy omgee?
In hierdie episode bespreek ek wat die NGV (Nasionale Gesondheidsversekering) behels, asook die ANC se deurlopende omgekeerde Midas-aanraking wat die bestuur van staatsbeheerde ondernemings betref.
6 Okt 20226min

Ep. 1 - Die wêreld is mal
In die inleidings episode van die In alle Ernst podsending kyk ek na die wêreld rondom ons en verduidelik hoekom dit dalk nie so mal en chaoties is soos dit partykeer voorkom nie.
6 Okt 20226min



















