
Ep. 16 - Wag ons dalk tevergeefs vir die leier op ’n wit perd?
Ek gesels oor leiers en leierskap in die Afrikaner gemeenskap in die 21ste Eeu.
6 Okt 20223min

Ep. 15 - Tweede Inperking: Die ANC Goederekultus (Deel 2)
Ek bespreek hoe die ANC en sy goederekultusleier, president Cyril Ramaphosa, volhard met hulle goed gevestigde kontrolelys van rituele, en hoe die party in 2020 ’n tweede golf splinternuwe rituele aan...
6 Okt 20225min

Ep. 14 - #VoetsekANC en hoe om jou gemeenskap staatsbestand te maak
Die aanpak van die uitdaging om jou gemeenskap staatsbestand te maak sal veel meer doen om die ANC se monopolie op mag af te water as 'n hutsmerk, aangesien staatsbestandheid beteken die regering se t...
6 Okt 20224min

Onderhoud 10: Carien Bloem | Belangrikheid van Moedertaalonderrig
Ek gesels met Carien Bloem, bestuurder vir onderwyssake by AfriForum, oor hoekom moedertaalonderrig belagrik is, en wat tans gedoen word om dit te bevorder.
6 Okt 202224min

Ep. 13 - Die saak ten gunste van Kommunitarisme
In hierdie episode bespreek ek die saak ten gunste van Kommunitarisme, 'n wêrelduitkyk met die gemeenskap as kern, eerder as die individu.
6 Okt 20229min

Onderhoud 9: Alana Bailey | Afrikaans sal bly! (Unisa)
Ek gesels met Alana Bailey, historiese navorser en adjunk-uitvoerende hoof van AfriForum en Kraal Uitgewers, oor AfriForum se oorwinning met die Hoogste Hof van Appèl saak vir die behoud van Afrikaans...
6 Okt 202224min

Onderhoud 8: Hügo Krüger | Wat sê die COVID-19 kenners?
Hügo verskyn weer op In alle Ernst om oor COVID-19 te gesels. Hügo is 'n Suid-Afrikaner wat tans bly in Frankryk en self COVID-19 gehad en oorwin het. Ons bespreek wat in die tussentyd gebeur het sede...
6 Okt 202226min

Onderhoud 7: Steve Hofmeyr | Die Smeltkroes van ’n krisis
Ek gesels met Steve Hofmeyr oor die krisis waarin Suid-Afrika en Afrikaners hulself tans vind. Ons bespreek groepskuld, die verlede, hoekom protesliedere so kragtog is, en meer.
6 Okt 202234min



















