In alle Ernst

In alle Ernst

Die In alle Ernst-podsending se doel is om die mal wêreld waarin ons leef te ontrafel in Afrikaans vir besige, nuuskierige mense.

Denne podkasten er hentet fra en åpen RSS-feed og er ikke publisert av Podme. Den kan derfor inneholde annonser.

Episoder(98)

Onderhoud 6: Hügo Krüger | Wat het ons sover geleer oor COVID-19?

Onderhoud 6: Hügo Krüger | Wat het ons sover geleer oor COVID-19?

Hügo keer terug as 'n gas op In alle Ernst. Hügo is 'n Suid-Afrikaner wat tans bly in Frankryk en self COVID-19 gehad en oorwin het. Ons bespreek wat in die tussentyd gebeur het sedert ons laas gesels...

6 Okt 202224min

Onderhoud 5: André (Onrehabiliteerbare Afrikaner) | Digters en Digkuns

Onderhoud 5: André (Onrehabiliteerbare Afrikaner) | Digters en Digkuns

Ek gesels met André, anders bekend as Onrehabiliteerbare Afrikaner op Twitter, oor sy nuwe Afrikaanse digbundel, hoe skryf terapeuties kan wees, hoe die gewone persoon sy gemeenskap kan ondersteun en ...

6 Okt 202222min

Onderhoud 4: Ruan Goosen | Die ekonomiese gevolge van die staat van inperking

Onderhoud 4: Ruan Goosen | Die ekonomiese gevolge van die staat van inperking

Ek gesels met Ruan Goosen, die aanbieder van die Goosenomics Podsending en Ekonomie Student (Meesters), oor wat die staat van inperking se invloed op die Suid-Afrkaanse ekonomie kan of gaan wees.

6 Okt 202224min

Onderhoud 3: Ernst Roets | Staat van inperking verleng

Onderhoud 3: Ernst Roets | Staat van inperking verleng

Die staat van inperking en grendelstaat in Suid-Afrika is onlangs met 'n verdere 2 weke verleng. Ek gesels met AfrForum se Hoof van Beleid en Aksie, Ernst Roets, oor AfriForum se standpunt rakende die...

6 Okt 202222min

Onderhoud 2: Dirk Hermann | Solidariteit Beweging Noodfonds

Onderhoud 2: Dirk Hermann | Solidariteit Beweging Noodfonds

Die Solidariteit Beweging het 'n noodfonds in die lewe geroep om die maatskaplike nood wat as gevolg van die Covid-19-krisis gaan ontstaan, te verlig. Die noodfonds word onder meer ondersteun deur Afr...

6 Okt 202225min

Onderhoud 1: Hügo Krüger | Beste beleidsmedisyne vir Covid-19?

Onderhoud 1: Hügo Krüger | Beste beleidsmedisyne vir Covid-19?

In die eerste In alle Ernst onderhoud, gesels ek met Hügo Krüger, 'n Suid-Afrikaner wat tans bly in Frankryk en self COVID-19 gehad en oorwin het. Ons bespreek beleidsverskille tussen Frankryk en Suid...

6 Okt 202227min

Ep. 12 - Wit skuld en erfsonde

Ep. 12 - Wit skuld en erfsonde

Vir my as ’n jong Afrikaner in Suid-Afrika steek dit dwars in die krop om ’n sondebok vir ander te wees, wat gewillig geoffer mag word op die altaar van sosiale geregtigheid, met historiese groepskuld...

6 Okt 20228min

Ep. 11 - Koronavirus: Wat jy moet weet

Ep. 11 - Koronavirus: Wat jy moet weet

Die wêreld is tans in rep en roer oor die Korona virus, of COVID-19, wat vinnig besig is om oral te versprei. Wêreldgesondheidsorganisasie het reeds die virus ‘n globale pandemie verklaar en toilet pa...

6 Okt 20226min

Populært innen Samfunn

rss-spartsklubben
giver-og-gjengen-vg
aftenpodden
aftenpodden-usa
konspirasjonspodden
rss-nesten-hele-uka-med-lepperod
bokmerket-2
popradet
alt-fortalt
wolfgang-wee-uncut
rss-espen-lee-usensurert
rss-henlagt-andy-larsgaard
sophie-leser
grenselos
lydartikler-fra-aftenposten
synnve-og-vanessa
fladseth
frokostshowet-pa-p5
opptur-med-annette-og-ingeborg
198-land-med-einar-trnquist