
Ep. 10 - Wat is die Nasionale Demokratiese Rewolusie (NDR)?
Die ANC definieer sy agenda amptelik as die Nasionale Demokratiese Revolusie of NDR. Maar wat is die Nasionale Demokratiese Revolusie? En hoekom is hierdie konsep vandag meer relevant en insiggewend a...
6 Okt 20225min

Ep. 9 - Is Suid-Afrika die volgende Zimbabwe?
Baie mense glo dat Suid-Afrika op ‘n glybaan na ‘n Zimbabwe scenerio is. Daar bestaan beslis ooreenkomste tussen die twee lande en hul regerende partye. Maar hoe akkuraat is hierdie vergelyking? In hi...
6 Okt 202211min

Ep. 8 - Vryheid van spraak
In hierdie episode bespreek ek hoekom vryheid van spraak jou belangrikste reg is, asook hoe dit vandag bedreig word. Hoë profiel figure wat die ontneming van 'n platform en sensorskap van diegene wat ...
6 Okt 20226min

Ep. 7 - Die ANC goederekultus
In die eerste episode van 2020 gesels ek oor wat 'n goederekultus is en die ooreenkomste tussen die ANC regering en sulke goederekultusse.
6 Okt 20226min

Ep. 6 - Andrew Breitbart se 13 reëls
Ek het hierdie jaar Andrew Breitbart se boek, Righteous Indignation, gelees en dit baie insiggewend en vermaaklik gevind. In hierdie episode word Breitbart se 13 reëls bespreek vir enige persoon wat d...
6 Okt 20229min

Ep. 5 - Suid-Afrika benodig patriotte
In episode 5 van In alle Ernst word die idees van leierskap, patriotisme en beginselvastheid ondersoek en bespreek. Suid-Afrika kort patriotte, maar wat beteken dit om een te wees?
6 Okt 20227min

Ep. 4 - Wat beteken Links en Regs op die politieke spektrum?
In hierdie episode gesels Ernst van Zyl oor die politieke terme "Links" en "Regs". Daar word dieper gedelf in wat hierdie terme beteken, die geskiedenis daarvan, asook voorbeelde van elk.
6 Okt 20226min

Ep. 3 - Wat is Alternatiewe Media?
In hierdie episode gesels ek oor wat “alternatiewe media” is, asook die impak van die internet in die informasie era.
6 Okt 20226min



















