In alle Ernst

In alle Ernst

Die In alle Ernst-podsending se doel is om die mal wêreld waarin ons leef te ontrafel in Afrikaans vir besige, nuuskierige mense.

Denne podkasten er hentet fra en åpen RSS-feed og er ikke publisert av Podme. Den kan derfor inneholde annonser.

Episoder(98)

Ep. 27 - ANC korrupsie: Moet nie val vir voortdurende vinger-wysery nie

Ep. 27 - ANC korrupsie: Moet nie val vir voortdurende vinger-wysery nie

Ek bespreek krities en evalueer President Ramaphosa se onlangse bewering dat daar ‘n “persepsie” bestaan dat die ANC ‘n korrupte party is, maar dat dit nie waar is nie.

6 Okt 20223min

Ep. 26 - Die laer is nie ons permanente woning nie

Ep. 26 - Die laer is nie ons permanente woning nie

Ernst bespreek hoe dit ‘n natuurlike reaksie is om op die verdediging te gaan wanneer jou gesin of gemeenskap bedreig word, maar dat meeste verdedigingstrategieë nie permanente oplossings is nie.

6 Okt 20224min

Ep. 25 - Die noodsaaklikheid van beginselvastheid in stormagtige tye

Ep. 25 - Die noodsaaklikheid van beginselvastheid in stormagtige tye

In hierdie episode bespreek ek die belangrikheid van om beginselvas te wees in stormagtige tye.

6 Okt 20224min

Ep. 24 - Herverdelende populisme óf versterking van eiendomsregte? Lesse uit die Suide

Ep. 24 - Herverdelende populisme óf versterking van eiendomsregte? Lesse uit die Suide

Die beleid van onteiening sonder vergoeding, wat in 2018 aan die Suid-Afrikaanse parlement voorgelê is, het ’n vurige nasionale beleidsdebat ontketen wat in 2021 steeds in die middel van die nasie se ...

6 Okt 20229min

Ep. 23 - Emigrasie en die Groot Bou

Ep. 23 - Emigrasie en die Groot Bou

In hierdie episode bespreek ek die onderwerp van emigreer uit Suid-Afrika, asook die planne vir die toekoms van diegene wat kies om te bly en te bou.

6 Okt 20228min

Ep. 22 - Suid-Afrika Onluste: Die ANC vermors nooit ’n krisis nie

Ep. 22 - Suid-Afrika Onluste: Die ANC vermors nooit ’n krisis nie

In hierdie episode gesels ek oor hoe ek reken die ANC die 2021 onluste en plundery gaan uitbuit om hul eie agenda te dien.

6 Okt 20224min

Ep. 21 - Die dag toe AfriForum met die Black Management Forum vergader het

Ep. 21 - Die dag toe AfriForum met die Black Management Forum vergader het

Ek bespreek AfriForum se deelname aan die Black Management Forum se paneelgesprek, hoekom Swart Ekonomiese Bemagtiging as beleid vernietigend en immoreel is, asook die lesse wat ek geleer het.

6 Okt 20229min

Onderhoud 15: Paul Maritz | Dis KapiTaal

Onderhoud 15: Paul Maritz | Dis KapiTaal

Ek gesels met my vriend Paul Maritz, die Bestuurder van Solidariteit Jeug en medeaanbieder van die Podlitiek podsending. Ons gesels oor hoe jou taal jou gemeenskap ryk maak en hoe taal kapitaal genere...

6 Okt 202240min

Populært innen Samfunn

rss-spartsklubben
giver-og-gjengen-vg
aftenpodden
aftenpodden-usa
rss-nesten-hele-uka-med-lepperod
konspirasjonspodden
popradet
rss-henlagt-andy-larsgaard
bokmerket-2
alt-fortalt
rss-espen-lee-usensurert
wolfgang-wee-uncut
sophie-leser
grenselos
lydartikler-fra-aftenposten
synnve-og-vanessa
frokostshowet-pa-p5
fladseth
rss-dette-ma-aldri-skje-igjen
rss-siktet