Spektrum
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.

Den här podcasten är hämtad från ett öppet RSS-flöde och publiceras inte av Podme. Den kan innehålla reklam.

Avsnitt(150)

Vivienne Heath - Take the Journey

Vivienne Heath - Take the Journey

Vivienne Heath from Litenuf will be blessing us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “Take the journey.” Spektrum Podcasts

12 Aug 3min

Kolie van Coller oor die wonder van uitsaai oor die generasies heen

Kolie van Coller oor die wonder van uitsaai oor die generasies heen

Johann Els gesels met Kolie van Coller, al die pad van Namibië af, want die Vereniging van Uitsaaiveterane vier twee jare van die bemagtiging van jong uitsaaiers. Spektrum Podcasts

12 Aug 15min

Huweliksfokus: Het julle vergeet hoe om te lag

Huweliksfokus: Het julle vergeet hoe om te lag

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Het julle vergeet hoe om te lag?” uit Spreuke...

12 Aug 4min

Jannie Pelser - Nuusinsig

Jannie Pelser - Nuusinsig

Jannie Pelser volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure. Spektrum Podcasts

11 Aug 5min

Pitch Your Business Top 13 - Mari Mavrodaris

Pitch Your Business Top 13 - Mari Mavrodaris

Johann Els is speaking with Mari Mavrodaris about her business, House of Helev (Natural Skincare), which is currently featuring in the top 13 of the national Pitch Your Business competition. Spektrum ...

11 Aug 6min

Ds Janlu Kuyler - die motief is die evangelie

Ds Janlu Kuyler - die motief is die evangelie

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 24 oor om, die evangelie...

11 Aug 4min

Wynand du Preez- 'n welgevallige offer

Wynand du Preez- 'n welgevallige offer

Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “’n Welgevallige offer” uit Fil 4:18 Spektrum Podcasts

6 Aug 4min

Kalaharistories: swaarkry se vlaktes

Kalaharistories: swaarkry se vlaktes

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan opt...

6 Aug 5min

Populärt inom Religion & Spiritualitet

spokjakt-pa-riktigt-laxton-podden
skrackstunden
kusligt-rysligt-mysigt
rss-borgvattnets-hemligheter
rss-historiens-mysterier
bathina-en-podcast
sa-in-i-sjalen
rss-basta-livet
rss-alternativ-historia
rss-bajen-idag
rss-sjalsligt-avkladd
sektledare
rss-universums-hemligheter
rss-markliga-handelser-i-sverige
rss-hogmod
rss-manniskan
det-sista-mysteriet
mediumpodden-vivi-camilla
juridikpodden
a-wanderers-think-tank-awtt