
Gateway News 5 Aug
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring thi...
5 Aug 5min

Jannie Pelser - Nuusinsig
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts
4 Aug 5min

Francois Boyce gaan wild!
Johann Els gesels met Francois Boyce. Hy is Pastoor / Aanbiddingsleier / Motiveringspreker / Seremoniemeester (MC) vir kindergeleenthede… en hy kuier in Gauteng met sy produksie “Die Wildtuin en ek” i...
4 Aug 12min

Ds Janlu Kuyler - 'n Skoon gewete
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 24 oor om, as ambassadeurs en bedienaars, ‘n skoon gewet...
4 Aug 5min

Huweliksfokus - Geniet die lewe saam
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Geniet die lewe saam” uit Prediker 9:9 Spektr...
4 Aug 4min

Wynand du Preez - Sy krag gee die deurslag
Ons het 'n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Sy krag gee die deurslag” uit Fil 4:13 Spektrum Podcasts
30 Juli 4min

Kalaharistories: Hoe genade lyk
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan opt...
30 Juli 4min

Gateway News 29 Jul
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring thi...
29 Juli 4min




















