
Wynand du Preez - Sy krag gee die deurslag
Ons het 'n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Sy krag gee die deurslag” uit Fil 4:13 Spektrum Podcasts
30 Juli 4min

Kalaharistories: Hoe genade lyk
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan opt...
30 Juli 4min

Gateway News 29 Jul
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring thi...
29 Juli 4min

Vivienne Heath - The deeper journey of salvation
Vivienne Heath from Litenuf will be blessing us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “The deeper journey of salvation.” Spektru...
29 Juli 3min

Ntando Ntuli for the Jacaranda and Louis Botha Children's Homes
Johann Els is speaking to Ntando Ntuli who grew up in the Jacaranda Children’s Home, about what it meant to go through that experience and how his life turned out. The Jacaranda and Louis Botha Childr...
29 Juli 15min

Huweliksfokus - Pilare van 'n man se hart - Vriendskap
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: Pilare van die mannehart #4 - Vriendskap Spekt...
29 Juli 3min

Jannie Pelser - Nuusinsig
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts
28 Juli 5min

Ds Janlu Kuyler - Gehoorsaamheid wat beskerm word
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 23 en oor “Gehoorsaamheid wat beskerm word.” Spektrum Po...
28 Juli 5min




















