
Gateway News
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring thi...
3 Juni 5min

Huweliksfokus: Onderskei tussen werkdruk, verwaarlosing en uitbranding
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Onderskei tussen werkdruk, verwaarlosing en ...
3 Juni 4min

Jannie Pelser - Nuusinsig
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure - sy tema: minder onthou, meer droom. Spektrum Podcasts
2 Juni 5min

Paul Loots en die komberse vir Danville
Johann Els gesels met Paul Loots. Hy is ‘n gewone mens wat veilig in die Ooste van Pretoria in finansies werk. Die Here het hom egter daar gaan haal en hy het betrokke geraak by ‘n bediening in Danvil...
2 Juni 12min

Ds Janlu Kuyler - Die oproer in Efese
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 19 oor die oproer in Efese. Spektrum Podcasts
2 Juni 8min

Wynand du Preez - Betaal jou werknemers
Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Betaal jou werknemers” uit Jak 5:1 Spektrum Podcasts
28 Maj 4min

Kalaharistories - sien jy kans?
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan opt...
28 Maj 6min

Maresa van der Walt oor die "streetstore" in Bloemfontein
Janine van Niekerk gesels met Maresa van der Walt oor die "streetstore" in Bloemfontein en die eenheid en seen wat daaruit voortvloei. Spektrum Podcasts
28 Maj 14min



















