
Gateway News
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring thi...
27 Maj 5min

Vrouekamp terugvoer
Ons het Radiokansel Vrouekamp gehou by Shekinah Resort, en die Here het werklik opgedaag en elke vrou intiem en persoonlik bedien daar. Hier is van die terugvoer wat die dames gestuur het. Spektrum Po...
27 Maj 9min

Ds Janlu Kuyler - Die 7 seuns en Sy heerlikheid
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 19 en hoe die Here Homself verheerlik het in die vroee k...
26 Maj 6min

Kalaharistories: In 'n vispens
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan opt...
14 Maj 6min

Letsie van der Bank oor die Damesoggend
Charles van Onselen gesels met ons eie Letsie van der Bank oor die komende Damesoggend, 21 Augustus by Casa Social de Madeira met Jo Black as spreker en sanger en Jenna Leigh Bilong as MC. Spektrum Po...
13 Maj 14min

Huweliksfokus: Lewe met opregte liefde
Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Lewe met opregte liefde” uit...
13 Maj 4min

Jannie Pelser - Nuusinsig
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure, veral oor Hemelvaart. Spektrum Podcasts
12 Maj 5min

Erich Posthumus oor Godly Revolution
Charles van Onselen gesels met Erich Posthumus want dit is weer tyd vir Godly Revolution en ons hoor hy gaan Nelspruit toe die 16de Junie die jaar! Spektrum Podcasts
12 Maj 17min



















