
Ds Janlu Kuyler - Dissipelskap
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 18, en hoe die Here vra dat ons dissipels maak. Spektrum...
12 Maj 4min

Wynand du Preez - 'n Tiende van iets
Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “’n Tiende van iets” uit Lev 27:30. Spektrum Podcasts
7 Maj 5min

Kalaharistories: Want vandag, net vandag
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan opt...
7 Maj 8min

Janine van Niekerk oor die Radiokansel Vrouekamp @ Shekinah Lodge
Johann Els gesels met Janine van Niekerk oor die komende Radiokansel Vrouekamp wat 22 – 24 Mei by Shekinah Lodge plaasvind. Spektrum Podcasts
7 Maj 12min

Juanita Aggenbach oor God se genade en tweede kanse
Johann Els gesels met Juanita Aggenbach oor haar boek, “Liewer as lig” en ‘n gesprek oor tweede kanse, versoeking en die krag van God Spektrum Podcasts
6 Maj 11min

Huweliksfokus - Moenie te veel van jouself dink nie
Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Moenie te veel van jouself d...
6 Maj 3min

Jannie Pelser Nuusinsig
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts
5 Maj 5min

Ps Ramahlale Mangaba about community prayer in Mamelodi
Johann Els is speaking to Ps Mangaba about the prayer meeting they are organising in Mamelodi. The purpose of their prayer is their desire to see Salvation through Jesus Christ, Revival in our churche...
5 Maj 15min



















